Beste Hans

Nee, Walter Leibbrand is geen seun van Wilh. Emil Leibbrand (Fabrikant) nie, maar ek kan kyk op watter manier Walter L. familie van W.E.Leibbrand is. Nogmaals: hy is werklik geen seun (= soon) nie. Ek ken Walter taamlik goed, hy het baie materiaal, maar hy sę, dit het nog nie in `n volgorde gekom en daarom wil hy nog (?) niks daarvan uitgee nie. Ek het vir hom gesę: Gee die materiaal asseblief vir my as ´n kopie en  dit sal regkom ( ek het gedink dat jy dit sekerlik kan verwerk, omdat Walter tog geen tyd het nie) Maar hy wil nie!!! Hy sę, dit is tog alles sy materiaal wat hy self opgespoer het, en dit sal hy alles so eenvoudig uit die hande gee? Nee! So het hy woordelik vir my gesę. Miskien sal dit eens te laat vir hom wees om daarmee nog te werk en ons sal dan sy seun moet vra vir daardie dinge.

Ja, hy werk om `n doktorgraad te kry, hy is nou 80 jaar oud.

Hy wil graag die graad slaag met sy landkaartjie en die agtergrond, waaroor hy sy hele lewe gewerk het.

Dankie nog eens vir die informasie.

Ek het probeer `n antwoord van Georg Leibbrandt se seun  kry  - stilte! Niks nie!

Ek sal dit nog een of meer keer probeer.

Hopelik kan jy my Afrikaans verstaan?  Kom jy hierdie jaar nie dwars deur Duitsland nie? Dis baie jammer -  of kom jy later in die jaar?

Baie dankie vir jou moeite en liewe groete ook aan jou vrou

Bernd

 

 

 

 

>Hallo L-stamboom hobbyisten,

>
>Enige tijd geleden heb ik al mijn L-stamboom materiaal geprint en in een doos
>naar Walter gestuurd, in de hoop iets terug te krijgen.
>Dat kwam; het is de brief die ik heb gescand en die als attached file bij
>deze mail zit.
>
>
>Ik krijg nu het gevoel dat Walter een zoon is van de maker van het wapen
>met de dakpan: Wilhelm Emil Leibbrand geb. 25. 3. 1888 Fabrikant in Stuttgart.
>
>Is dat zo?
>
>Walter heeft het wapen op zijn briefpapier staan. ZEER indrukwekkend.....
>
>(Doen vorstenhuizen ook niet zoiets?)
>
>Het kan natuurlijk ook dat dit briefpapier speciaal voor deze brief op de
>computer geconstrueerd is, netzo als ik gedaan heb na het inscannen van de
>tekst.
>
>Walter belooft wat meer te laten horen zodra hij tijd heeft.
>
>Hartelijke groeten, Hans Leibbrandt.
>
><< brief30-05-2001.doc >>
>____________________________________
>Hans Leibbrandt
>Kievietlaan 4
>5683RC Best, The Netherlands
>Phone, Fax: +31 (0)499-398260
>Mailto:leibbran@iae.nl
>http://www.iae.nl/users/leibbran


Get Your Private, Free E-mail from MSN Hotmail at http://www.hotmail.com.