Return-Path: Received: from mx2 ([213.51.128.145]) by mail8-sh.home.nl (InterMail vM.5.01.05.17 201-253-122-126-117-20021021) with ESMTP id <20030807194656.TXTS17280.mail8-sh.home.nl@mx2> for ; Thu, 7 Aug 2003 21:46:56 +0200 Received: from sea2-f60.sea2.hotmail.com ([207.68.165.60]:1605 helo=hotmail.com) by mx2 with esmtp (Exim 4.20) id 19kqit-0001kV-K8 for leibbran@home.nl; Thu, 07 Aug 2003 21:46:55 +0200 Received: from mail pickup service by hotmail.com with Microsoft SMTPSVC; Thu, 7 Aug 2003 12:46:54 -0700 Received: from 62.158.216.83 by sea2fd.sea2.hotmail.msn.com with HTTP; Thu, 07 Aug 2003 19:46:53 GMT X-Originating-IP: [62.158.216.83] X-Originating-Email: [rosengs@hotmail.com] From: "Bernd Schaefer" To: leibbran@home.nl Bcc: Subject: Stamboom: Walter Leibbrand naby Stuttgart Date: Thu, 07 Aug 2003 19:46:53 +0000 Mime-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=iso-8859-1; format=flowed Message-ID: X-OriginalArrivalTime: 07 Aug 2003 19:46:54.0222 (UTC) FILETIME=[A734AAE0:01C35D1C] X-MailScanner-Information: Neem contact op met support@home.nl voor meer informatie X-MailScanner: Found to be clean Beste Hans Oorgister het ek met Walter L. oor die telefoon gepraat en hom gevra of ons sy versameling van al die Leibbrand(t)ake kan kry om hulle op die internet te plaas. Maar hy wil definitief nie. Hy het baie uitvlugte gebruik, het iets oor koste en copyrightgepraat en wil niks uitgee nie. Hy het `n hartaanval gehad, kon sy promosie (!) nie klaar kry nie en wag nou , ... hmmm ... en kan nou niks doen nie. Ek sou vir hom die moeite betaal het, maar hy wil eenvoudig nie. - Hy is nou ~ 82 jaar oud........ Ek is jammer. Wil jy dit nog ´n keer probeer? Sal dit suksesvol wees? Ek hoop jy en jou gesin is almal gesond en julle het ´n eie swembad om hierdie hitte te oorleef. Baie groete Bernd _________________________________________________________________ MSN - More Useful Every Day http://www.msn.de